Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
STORIES VAN OOR DIE WERELD IN AFRIKAANS
7 uit stel van 8 netjiese dik groen JUNIOR SKATKIS storieboeke met baie stories, goed gebind, skoon wit bladsye. Party titelstroke nie meer so duidelik op groen omslae. Klein chippie op buiteblad van no. 8. Sien fotos hieronder.
Volume 2 Mites en Legendes; 296 pages. Volume 3: Vroeë Klassieke Verhale; 325 pages. Volume 4: Groot Figure; 384 pages; Volume 5 Wondere van die Natuur; 336 pages. Volume 6: Beroemde Avonture; 356 pages. Volume 7: Uitgesoekte Letterkunde; 344 pages. Volume 8: Ontedekkings en Uitvindsels; 352 pages.
(Sonder Volume 1: Rympies en Sprokies; 248 pages)