Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
STORIES VAN OOR DIE WERELD IN AFRIKAANS.
9 uit stel van 12 groen JUNIOR SKATKIS gebruikte storieboeke met baie stories van oor die wereld, goed gebind, skoon wit bladsye. Van die boeke se eerste skoon voorste endbladsy is verwyder. Baie Ligte hier en daar gebruik aan groen omslae. Die stel kort 3 boeke, nommer 5, 8 en 12.
Volume 1 en 2: Rympies en Sprokies; Volume 3 Mites en Legendes; Volume 4: Vroeë Klassieke Verhale. Volume 6: Groot Figure; Volume 7 Wonders van die Natuur, Volume 9 Wondere van die Natuur;.. Volume 10: Uitgesoekte Letterkunde. Volume 11: Ontdekkings en uitvindings