Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
7 x Doc Immelman
1- Blits, Human & Rousseau 1976, derde druk, harde band, 112 bls, verweer op die buiteblad anders in 'n goeie toestand.
2- Lategan se Goud, J.P. van der Walt, eerste sagte band uitgawe, ex.lib.boek, verweer op die buiteblaaie, goeie leeskopie, 128 bls.
3- 'n Kwartmiljoen Mauserpatrone, HAUM 1973, eerste uitgawe, harde band, 137 bls, verweer op die buiteblaaie an 'n paar kolle, goeie leeskopie.
4- Die Soektog , De Jager-HAUM 1985, eerste uitgawe, harde band, verweer op die buiteblaaie, ex.lib.boek, 124 bls, leeskopie
5- Kurt Mauser, 1975 eerste uitgawe, harde band, titelblad is uit, verweer en kolle, 144 bls, leeskopie
6- Die tyd van die Klippe, Nasionale Boekhandel 1968, eerste uitgawe, stofomslag, harde band, 192 bls, goeie toestand.
7- Shondoro, Unie-Boekhandel 1965, eerste uitgawe, harde band, kolle op die buiteblaaie anders in 'n goeie toestand, 138 bls.
P&P in SA R.48, 00