R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
In samewerking met Danie Odendaal Produksies & die SAUK. Die trots-Suid-Afrikaanse suksesstorie van 7de Laan is welbekend: sedert die reeks 12 jaar gelede vir die eerste keer uitgesaai is, het dit ’n lojale en passievolle gehoor gelok. Die reeks is tans een van die gewildste op plaaslike televisie en word elke weeksdag deur sowat 1.2 miljoen mense gekyk, oor alle rasse en tale heen. Die eerste 7de Laan-kookboek was drie jaar gelede ‘n reuse-sukses. Die boek, in Afrikans en Engels, was deel van talle Kers- en einde-van-die-jaar promosies deur verskillende handelaars. Sedertdien het sowel boekhandelaars as kopers gevra vir nog! Met die verskyning van 7de Laan vier fees! word hieraan gehoor gegee. Hierdie keer is die boek gebou rondom al die feestelikhede en vierings in die Laan. Ons weet hoe lief die mense van Hillside vir partytjies is, en dis alles hier: die resepte vir die safari-ete wat onlangs gebeeldsend is; Errol se 21ste verjaardagparty; die verskillende karakters se gunstelinge wat hulle gemaak het vir die kerkbasaar; en lekker rugby-kyk resepte vir die mans en dames soos gewys in die reeks. Jy kan elke dag voel of jy feesvier. Vind inspirasie en kook soos jou geliefde ster uit die Laan — die kookboek is vir alle fans en vir al ons land se smulpape!