Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
8 Boeke deur Oom Cor Dirks!
1.Die Uile van Kranskop, Hardeband, Fotostaat Omslag, 1978 Uitgawe, Toestand 9/10
2.Die Uile en die Rampokkers, Hardeband met stofomslag, 1981 Uitgawe, Toestand 9/10 Geteken deur Oom Cor !
3.Die Uile by die See, Hardeband met stofomslag, 1967 Uitgawe, Voorste skutblad netjies verwyder, Sellotape kolle aan binneblaaie waar boek vroeer deur plastiek beskerm is. Toestand 8/10
4.Die Uile in die Wildtuin, Hardeband met stofomslag, 1978 Uitgawe, Voorste skutblad netjies verwyder, Toestand 8/10
5.Die Uile en die verlore stad, Sagteband soos dit uitgegee is met gedrukte kartonbuiteblaaie, 1973 Uitgawe, Toestand 8/10 Geteken deur Oom Cor!
6.Bloed in die Weste (NIE AANGETOON OP FOTO's NIE), Gedrukte sagteband, 1964 uitgawe, Merkie op agter buiteblad waar prysplakker verwyder is, Toestand 8/10
7.Ben Opperman van Hoogland, Gedrukte sagteband soos uitgegee, 1977 Uitgawe, Enkele stempel voor binneblad van die Waterberg School Board, Klein tipe skeur op voorste buiteblad (sien foto links bo in middel), Toestand 7/10
8.Moord wek moord. - 'n Speurverhaal deur Cor Dirks. Fotostaat omslag, hardeband 255 bladsye. Eerste Uitgawe 1950.
Eerste bladsy het vorige eienaar (S D du Toit) se besonderhede in. Omslag het 3 klein (kopspeld grootte) gaatjies in.
Boek is effens los aan omslag aan die agter binnekant - nie heeltemal los nie. Boek in goeie toestand andersins.
Betaling per EFT. Posgeld R40 vir versending in Suid-Afrika
Posgeld sal R45 wees.