Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ek is nie 'n professionele boekhandelaar nie en my eerlike opinie van die boeke volg hieronder:
8 Karl Kielblock boeke te koop:
1.Mooier as die blomme - Hardeband met stofomslag, 1981 druk. Voorste skutbladsy netjies verwyder. Toestand 9/10
2.Die vreemdeling - Gedrukte Hardeband sien foto, 1978 uitgawe. Tippex area 7mm x 16mm voorste skutblad. Toestand 9/10
3.Vaandrig Freyn - Hardeband met stofomslag, 1966 eerste druk. Ou sellotape merkies voorste en agterste skutblaaie waar stofomslag seker vroeer met sellotape beskerm is. Toestand 8/10
4.Guillam Woudberg keer terug - Gedrukte hardeband, 1967 uitgawe. Toestand 9/10
5.Guillam Woudberg - Gedrukte hardeband, 1982 uitgawe. Ongeveer 24mm area op agterste buiteblad waar dit lyk of iets uit of afgeskeur is. Toestand 8/10
6.Nooi uit die vreemde - Hardeband met stofomslag, tweede druk. Toestand 9/10
7.Die wraak van Jasper le Feuvre - Gedrukte sagteband, 1962 uitgawe. Toestand 8/10
8.Lafras Cuyper kannonier - Hardeband met stofomslag, 1980 uitgawe. Voorste twee skutblaaie effens gevou. Hardeband verweer daarom 6/10
Posgeld is R50 en betaling per EFT.