9 Beginsels vir Welvaartskepping Riglyne om doelgerig vir welvaart te beplan - Manus Moolman
New
1 was available
R50.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
9 Beginsel vir Welvaartskepping -Riglyne om doelgerig vir welvaart te beplan - LEER BY DIE MEESTERS - Manus Moolman - Naledi - 2009 - 119pp - Sagteband.
Posgeld en verpakking R25.00
"Sommige mense stel van jongs af in finansies belang. Hulle leer finansiële vaardighede aan en maak geld, maar om die materiële welvaart waarvoor hulle so hard gewerk het te geniet, moet hulle ook op ander terreine van hulle menswees geluk vind.
Daarteenoor is daar ook mense wat geensins in finansiële sake belangstel nie. Hulle vind artikels oor persoonlike finansies vervelig en gooi die sakebylae van koerante summier in die asblik. Volgens hulle bring geld nie geluk nie, maar om 'n sinvolle bestaan te voer het hulle tog geld nodig en as hulle hulle geldsake nie goed bestuur nie, vind hulle in elk geval nie geluk nie."
Daar is baie boeke wat handel oor onderafdelings van welvaartskepping, bv. boeke oor beleggings, maar daar is min boeke wat n meer holistiese benadering tot welvaartskepping volg.