| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
PROF NIENABER - KORT STORIES VAN OOR DIE WERELD IN AFRIKAANS
9 uit stel van 16 netjiese groen SENIOR SKATKIS storieboeke, almal 4de druk behalwe no. 1 is derde druk. goed gebind, skoon wit bladsye.
1 - 3 boeke is Amerikaans; 4. Russies; 11. Duits Afrikaans Hollands; 12. Engelse; 13. Engels en Hollands; 14. Spaanse, Hebreuuse, Jiddisje, 16 Wallies.
Baie Klein chip in hardeband omslag van nommer 1 Amerikaanse stories boek met Rip van Winkel die eerste storie.