Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
9 x Bollie tydskrifte van weleer. Uitgawe datum onbekend, maar dis wel 'n mooi klompie jare gelede.
Kyk asseblief deeglik na die fotos. Die boekies is nie meer in eersteklas toestand nie. Skeurtjies (soms met papierverlies) kom geredelik voor. Sommige prentjies binne in is uitgeknip. Enkele van die buiteblaaie is verstewig met kleeflint. Buite en binne blaaie soms gekreukel.
Algehele toestand = 4.5/10. Boekies is egter nog aanvaarbaar vir 'n liefhebber. Prys is dienooreenkomstig toestand bepaal.