Die Dingesfabriek: Jannua en Kriek krimp - Elizabeth Wasserman & Astrid Castle Die Dingesfabriek: Jannua en Kriek krimp - Elizabeth Wasserman & Astrid Castle
Die Dingesfabriek: Jannua en Kriek krimp - Elizabeth Wasserman & Astrid Castle Die Dingesfabriek: Jannua en Kriek krimp - Elizabeth Wasserman & Astrid Castle

Die Dingesfabriek: Jannua en Kriek krimp - Elizabeth Wasserman & Astrid Castle

Secondhand 1 available
R115.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652572006

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: 'n laserstraal wat 'n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat 'n mens 'n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe die SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieel weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.

ISBN: 9780624068365

Pages: 56

Paperback

Tafelberg, 2014

Good condition

B117


Add to cart

Recently viewed

See more
33% OFF
Past Tense - Lee Child
Secondhand
R100.00 R150.00
63% OFF
1Ps Mixed Color 1 For Samsung Galaxy A02S Phone Cases
New
R287.00 R782.00
33% OFF
Self-Defense Baton Torch
New
R99.99 R149.99
36% OFF
1Pc Ivory White For iPhone 16 Plus Number 5 Pattern Phone Case
New
R187.00 R293.00

Similar products

Die hond en die jakkals - Jenny Jinks
New
R90.00
Die Feetjies en die Betower Muis -- Elizabeth Saunders
Secondhand
R50.00
Ajala die donkie - Elizabeth Olivier
Secondhand
R75.00
Die Graspoppie en ander noorse sprokies - ASBJORNSEN en MOE
Secondhand
R99.00