Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Saamgestel deur die Stigting Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum en Navorsingsentrum. 1977, eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag; 106 bladsye. Baie goeie toestand. Netjies en goed gebind. Effens roeskolletjies voor- en agter-in. Selotape binnekant van stofomslag. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Minder as 1kg.