Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Snelskrif (Pitmanstelsel) Dikteeboek vir Snelskrifleerlinge Tweede Hersiene Uitgawe. 'n Reeks eksamenvraestelle met snelhede van 50 tot 140 woorde per minuut met inbegrip van die vernaamste snelskriftrekke deur A Geldenhuys (voorheen Senior Lektor aan die Tegniese Kollege, Kaapstad). Sagteband 139 bladsye goeie toestand, naaminskripsie op 1ste blad, boek wys baie min gebruik aan buitekant.