Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
A.J.H. van der Walt, J.A. Wiid & A.L. Geyer, Geskiedenis van Suid-Afrika, Deel I
"Tweede, verbeterde druk"
Nasionale Boekhandel, 1955. Hardeband met titel op voorblad, 688 bladsye.
Boek in goeie toestand vir sy ouderdom met geringe verwering van die omslag. Naam en adres in ink op binneblad. Inhoud mooi en skoon behalwe vir die eerste twee hoofstukke waarin daar onderstreping en ander potloodmerke voorkom.