Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1942. Boek stewig herbind (sien foto), naam van vorige eienaar op veb doodgekrap, bladsye vergeel, inhoud skoon. Die professor in Wysbegeerte Anna-Louize Conradie se debuutroman, wat by verskyning groot indruk gemaak het en aangeprys is deur literatore soos F.E.J. Malherbe en Abel Coetzee vir sy in-diepte en akkurate sielkundige ontleiding van die karakters. Hoewel Laura 'n aantal minnaars het, is meeste van hulle te "doodgewoon" vir haar en streef sy na die uitsonderlike. Sy verbreek die verhouding met die stabiele Johannes, wat haar innig liefhet, en trou dan met die kunstenaar Fritz Hoffman. Ironies genoeg beskou Fritz haar dan as "gewoon" en 'n belemmering vir sy kuns.