Hierdie is 'n moet-lees boek vir elke natuurliefhebber wat die welsyn van ons olifantbevolking op die hart dra.Johan Fourie slaag daarin om die strategiee van die wildstropers asook die pogings om hul te uitoorle op 'n spannende wyse aan die leser voor te hou sonder om die leser te ontstel, maar terselfdertyd die leser skerp onder die indruk te bring tot watter uiterstes die stropers sal gaan. Johan skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die skemer wereld van die stropers - mense wat gevorderde tegnologie, helikopters en groot geld inspan vir hul duistere motiewe.Sy deeglike kennis van die veld, natuur en die taktiek wat die stropers gebruik dra daartoe by dat hy die leser 'n naelbytervaring gee oor 'n saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te le

Title: A luta continua
Sub Title: Die stryd duur voort
Author: Johan Fourie
Number of pages: 160
ISBN: 9780928316834
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever