Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog heel mooi maar effense skade aan onderkant van voorste buiteblad (sien foto) - Goed gebind - Het wel vorige eienaar se naam binne - Skaars stofomslag het netjiese herstelwerk binne - Nou in beskermende verwyderbare slopie - Uit die Duits vertaal deur SANGIRO - 1926 se 2de druk - 143 pg. - 8 verhale - Vele pragtige iIlustrasies deur die skrywer. >>> Verhale veral oor die dierelewe van Afrika. 'n Boek uit 'n vervloeë era... : "Ioeo - toewi - toeii - tii," in gelykmatig stygende note sing die toonladdervoël sy lied deur die slapende rotsdal. Saggies weergalm dit nog op tot daarbo waar die kluisenaar op sy troon sit. Sprokiesagtig is die glans van die maanlig op klippe en bosse, en die geur van nat gras en bloeiende mimosas lê wyd oor die slapende land."