Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in 'n puik toestand - Netjiese komplimentere/geskenk boodskappie binne. >>> Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, geveg. Sowat 470 Voortrekkers en 59 kleurlinge onder leiding van Andries PRETORIUS, het 'n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning DINGAAN se regering, is aangevoer deur DAMBUZA (NZOBO) en NHIELA. * Groot Trek * Voortrekkers *
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.