Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1971 - Effe vreemd want titelblad en omslag se die outeur is E.W. Maskew maar haal jy die omslag af is die outeur Jancsi Gyore op die rooi buiteblad - (???) - Boek en omslag nog heel mooi maar daar is so stukkie weg onder regs op die titelblad, amper so groot soos jou duim - Lyk my dit gaan oor 'n Hongaar wat in hul revolusie na Suid Afrika gevlug het. >>> In Januarie 1957 het ek twee Hongaarse vlugtelinge ontmoet en leer ken. Hoewel getroud, was hulle nog pure kinders. Die man was skaars 21 en die vroutjie 17. Hy was n vakleerling in n fabriek en sy was nog op gimnasium toe onlust in Boedapest uitgebreek het. Hule het afgryslik gebeurtenisse meegemaak en het alles verloor. Soos amper al die emigrante het hulle na Oostenryk gevlug waar hulp verleen is aan die duisende mense wat skielik dakloos en sonder vriende was. Daar is hulle toe getroud en deur ons regering bygestaan om hierheen te emigreer. - Dis moeilik om jou in te leef in die gevoelnes van n persoon wat wildvremd in n nuweomgewing, waar hy ast ware siende blind en horende doof is, genoodsaak word om hom vinnig aan te pas. - My verhaal is nie n dokumentêr nie en het daarom van die waarheid afgewyk. Janci vlug deur Joego-Slawië na Triëst. Hy is n seun van n ryk land-edelman en hy trou nie met n vrou uit sy eie volk nie Hier die verhaal is n roman en die geskiedkundige gebeurtenisse en aardrykskunidge feite vorm slegs n agtergrond. * Historic Fiction * Hungary * Revolution *