This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Rozabooks8574

Similar products

AAA - [Jan van der Watt et al] - Die Bybel A-Z - (Pragtige Hardeband)
Sold

AAA - [Jan van der Watt et al] - Die Bybel A-Z - (Pragtige Hardeband)

Secondhand 1 was available
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 15 Days: My books are in the condition stated.
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
sa-int
Bob Shop ID
448166436

Boek lyk vir my nog nuut en ongelees - 1102 pg.   >>>  Die Bybel A-Z is ’n om­vattende hulp­middel vir élke ge­lowige. Dit is ge­rig op te­o­loë, Bybel­stu­­die­groepe, By­bel­stu­den­te, tie­ners, ouers wat saam met hulle kin­ders om ’n ta­fel huisgods­diens wil hou; dus vir elke gelowige wat erns maak met sy ge­loof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ide­a­le kaart vir enige leser se ont­dekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!

Dit sluit die volgende in:   ’n Skrifgetroue vertelling van el­ke boek van die Bybel.   -   Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse in­lig­ting en hedendaagse gebeure.   -   Verrykte kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.   -   Verrykingsblokkies oor allerlei interes­sant­­he­de, resente teologiese probleme, karakter­sket­se en agtergrond van die By­bel.   -   Rubriekindekse vir maklike naslaan.   -   Lyste van plante en diere in die Bybel.   -   Die gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.   -   Vergelyking van belangrikste gods­diens­te in SA.   -   Die literatuursoorte in die Bybel prakties ver­dui­delik.   -   Geloofswaarhede en toepassings op die lewe.   -   Konkordante Bybelstudies.   -   ’n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoe­di­gen­de teks­verse vir krisistye.   -   Omvattende woordelys.   -   Dit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is   -   Skakeling tussen Ou en Nuwe Testament.     * Afrikaans *

*N.B.*  Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.

Customer ratings: 1 ratings

great service delivery
25 Jan 2020