AAA - PLESSIS, Andries du - Die Bewaring van ons Erfenis - (Hardeband in Stofomslag)

AAA - PLESSIS, Andries du - Die Bewaring van ons Erfenis - (Hardeband in Stofomslag)

1 available / secondhand
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo - medium shelf - spd2 - v/2 w/1
Bob Shop ID
642604221

Boek en omslag nog baie mooi.   >>>  Hierdie boek is saamgestel uit vyf boekdele wat Caltex-Olie (S.A.) (Edms.) Bpk. tussen 1968 en 1972 die lig laat sien het as deel van hierdie maatskappy se diens vir gemeenskapsontwikkeling. 'n Hele aantal mense het meegewerk aan die sukses van hierdie boekdele, en aan almal word op die gepaste plek erkenning gegee. Die produksie van hierdie boekdele oor so 'n periode het dit moontlik gemaak om 'n enorme verskeidenheid van illustrasiemateriaal byeen te bring, en bowendien kon alles, sover moontlik en gerade, in kleur gedruk word. Vir 'n beperkte mark soos Suid-Afrika is dit wel 'n aansienlike prestasie. Die skryf en uitgee van die boekdele oor so 'n lang periode het egter meegebring dat sekere dele van hierdie werk nie gemetriseer is nie. In hierdie oorgangsperiode is dit wel nie so belangrik nie, en ons glo dat die Suid-Afrikaanse publiek die klein vergrypie sal vergewe in die lig van wat gebied word! Die vyf boekdele wat so uitgegee is, word nou aangebied as een boek met die oorkoepelende titel Die Bewaring van ons Erfenis. Ons erfenis in Suid-Afrika is nie alleen ou geboue nie - dit is bowenal ons ryke natuurerfenis wat so dikwels bedreig word deur onkunde of hebsug.        

Add to cart

Recently viewed

See more
13% OFF
Belkin BoostCharge Pro 15W Adjustable Wireless Magnetic Charging Station with Qi2 WIA008VFBK
R1,400.00 R1,600.00
5HP19,5HP24 FRONT PUMP O RING
R139.00
True Wireless In-ear Earbuds bluetooth 5.0 Bilateral Stereo IPX6 Waterproof Earph... (COLOR.: WHITE)
R800.00
INDLOVU SIWASHO 150G IMPINDA MUVA
R25.96

Similar products

Die President en Ek - Herinneringe van Magdalena Eloff - G. du Plessis
R150.00
ONS ERFENIS OUR HERITAGE VICTOR DE KOCK
R215.00
Die President en Ek Herrinneringe van Magdalena Eloff soos vertel aan Gezina du Plessis
R45.00
Ballade van die Eensame Seemane deur I.D. du Plessis
R50.00