Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n baie goeie toestand - Donkerder as wat hier lyk - Het voorheen aan 'n biblioteek behoort maar is sowaar as vet net eenmaal uitgeneem - Bundel aangebied aan W.E.G. Louw by geleentheid van sy vyf-en-sestigste verjaarsdag op 31 Mei 1978 - Bydraes deur bekende skrywers soos Elize Botha, Jan Bouws, Elizabeth Eybers, Ernst van Heerden en talle ander. - Uitgegee in 1978 (Eerste druk) in ’n beperkte oplaag van 500 eksemplare waarvan hierdie boek nommer 324 is.
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.