Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut. >>> Die majesteit van wyd uitgestrekte landskappe word deur naastenby 190 volkleurfotos vasgelê, maar die kamera toon ook met groot sensitiwiteit die grasse, blomme en diere wat die detail van hul samestelling uitbeeld. - Die Natuurwonder van Suider-Afrika is n onontbeerlijke bate vir diegene wat n opregte belangtstelling in ons natuurlike erfenis het. Die prag van die subkontinent kry n nuwe betekenis wanneer dit gesien word in die lig van kennis van hoe en waarom hulle ontstaan het, terwyl die fotografiese panorama getuig van die manjifieke skoonheid van Suider-Afrika.