| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Louise Landsberg
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Wanneer twee mooi, begaafde jongmense mekaar innig liefhet, is daar niks wat in die pad van hul geluk staan nie. Maar in Reinard Malan en Celeste Viljoen se pad na die volvoering van hul liefde is daar talle struikelblokke ... wat hulle self in die pad gerol het!
Koppigheid, agterdog en valse trots maak versoening tussen hulle byna onmoontlik. In eensaamheid sit albei en hunker na mekaar. Nadat hulle mekaar lank gekasty en groot leed berokken het, is dit Reinard wat met 'n slim stukkie lis 'n kentering bewerkstellig.
Die begaafde skryfster Louise Landsberg toon in Aan die einde van 'n reënboog fyn insig in die onbenullighede wat soms 'n groot, diepe geluk van twee verstandige jongmense kan vernietig.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.