Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Judy Troskie
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Abby weet dat ware liefde vertroue vereis en sy sukkel om verby die seer wat baie jare gelede aan haar veroorsaak is te beweeg. Sy voel ook dat ware liefde wat só sterk is net een keer in ʼn leeftyd kan gebeur. Armand hou haar hart maar die seer wat hy veroorsaak het is dalk te groot om te oorkom.