Aankoms en Vertrek - Pat Stametelos Aankoms en Vertrek - Pat Stametelos
Aankoms en Vertrek - Pat Stametelos Aankoms en Vertrek - Pat Stametelos

Aankoms en Vertrek - Pat Stametelos

1 available / secondhand
R150.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645058360

Bailey Kellerman verlaat Suid-Afrika finaal ná nog n liefdesteleurstelling deur haar eerste liefde, Adam. Hulle het n aan-en-af-verhouding sedert hulle jong dae, maar Adam verneuk haar gereeld en kom nie tot trou nie. In London trou sy met n Fransman, maar word ook deur hom in die steek gelaat.

 Terwyl sy oorsee is, word haar ouers wreed in hul huis in Johannesburg tydens n rooftog vermoor. Haar broer, Zak, daag woedend by haar huis op en dring daarop aan dat sy terugkom Suid-Afrika toe. Hy verwyt haar ook dat sy nie by die begrafnis was nie, min wetend wat haar omstandighede daardie tyd was.

 Sewe maande later is Bailey terug in Suid-Afrika, maar iewers is daar n slang in die gras. Hoekom het haar pa nie die kluis tydens die rooftog vir die rowers oopgemaak nie? Wat is in die toegesluite kluis? En gaan Adam weer amok in haar lewe kom maak?

ISBN: 9781415210208

Pages: 222

Paperback

Umuzi, 2018

First edition

Good condition; cover has some small creases

B77


Add to cart

Recently viewed

See more
Open Wireless Earbuds
R155.00 No bids
Five Assorted Spanish POSTCARDS (Larger size)
R8.00 No bids
Pica Fine Dry Marker
R395.59
TR Fastenings (M36 PRA2MCS100-) Machine Screw, M3, 6 mm
R405.00

Similar products

10% OFF
Vier Begrafnisse En 'N Troue - Pat Stamatelos
R190.00 R210.00
Nie meer Alleen nie - Pat Ansite
R50.00
MADELIEFIES VAN STAAL DEUR PAT STAMATELOS
R49.00
Jy kan skoenlappers sien aankom - Wessel Pretorius
R75.00