Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Meer as 1500 vrae oor die gedrag en gewoontes van wilde diere word in hierdie ongewone en leersame boek beantwoord.
Getekende kopié in baie goeie toestand, stewig en skoon. Boonste hoek van die voorblad is teruggevou, sien foto. Band is stewig, maar leun baie effens na regs.
Uitgewer : Riëtte Conradie
1e Uitgawe, 1e druk, 2010
Taal : Afrikaans
Sagteband : 420 bladsye
Afmetings : 240 x 170 x 25 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik