Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars gebedeboek met 'n Bybelteks, Psalmvers of 'n Skrifberyming van Totius vir elke dag.
Boek is in uitstekende toestand. Geskenkinskripsie voor-in, en ligte roeskolle op eerste en laaste blankos. Stofjas is mooi skoon maar het verskeie klein skeurtjies en 'n area van papierverlies aan agterblad (sien foto).
Uitgewer: Calvin-Jubileumboekefonds
Uitgawe: 2e druk, 1982
Taal: Afrikaans
Bladsye: 375
Afmetings: 190 x 125 x 25 (L x B x D)
Massa: 0.4 kg
Toestand: Gebruik