Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Author(s): Wilma Stockenström
Title: Abjater Wat So Lag
ISBN: 978 0 7981 4957 0
Publisher/place: Human en Rousseau
Year of publication/ this edition: Eerste Klassiek Uitgawe 2008
First Publishing: 1991, W.J. Kirsipuu
Language: Afrikaans
Binding: paperback
Weight: 178g
This book is sold brand new; is in stock at our store and available for immediate dispatch.
Synopsis:
Hierdie roman het as verteller 'n eenkantvrou en oujongnooi wat (op 'n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe as 'n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy so by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, 'n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos 'n "uitverkorene" gelyk het. So peins die verteller aan die einde van 'n lewe waarin sy, soos sy elders se, "by die dood ingeboek" was: "Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op ... maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid." |