Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ace it! Wiskunde Graad 9 ISBN/SKU: 9781920356859
Of jy nou Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid vanaf volgende jaar kies, jy sal steeds die wiskundige kennis en vaardighede van Graad 9 nodig kry. Talle leerders voel hulle bly in die klas agter hulle het net nog 'n paar verduidelikings en oefening nodig om 'n spesifieke vaardigheid onder die knie te kry. Dit is veral op algebra van toepassing, waar die eksaminators kla dat die leerders nie die algebraïese vaardighede van Graad 8 en 9 gesnap het nie. Dit raak hulle vermoë om goed in die Wiskunde eksamen te vaar. Ace it! Wiskunde Graad 9 sal jou help en verseker dat jy bekwaam en met vertroue na Graad 10 vorder.