Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Adam Barnard Seisoene In Die Son CD
Na al sy sukses binne 7 jaar in die muskiek industrie voel Adam steeds dat hy die volgende trappie in die leer wil klim en is tans besig met sy eerste solo sekulêre album wat in Maart maand van dié jaar vrygestel sal word.
"Seisoene in die Son" gaan 'n nuwe kant van Adam ten toonstel en jy kan uitsien na 'n nuwe unieke klank in Afrikaans met liedere soos "Seisoen in die Son", "Jy's die Rede","Dans in die Reën","Alles en Meer" en die bekende treffers "All Coming back to me Now" van Celine Dion, "Fix You" van Coldplay en "She" van Elvis Catello uit die rolprent Nottinghill. "Ek is ongelooflik dankbaar vir al die seën wat ek reeds kon ervaar het met my loopbaan ,maar ek weet dit is net die begin van groter dinge wat nog voorlê!!!"