Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | **Getekende kopie** Inhoud die blyspel: 'n Blommetjie vir Ans, 'n tragedie: Die end van die Reënboog en 'n tragedie blyspel: Die Spieël. Boodskap en handtekening deur W.A. de Klerk op titelblad. |
Jaar | Skat circa 50's |
Uitgewer | DaghetOveral publikasie |
Bladsye | 71 |
Toestand | Sagteband, klein format, omslag verbleik, maar verder in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.