Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jacolet van den Berg
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Miekie is 'n veearts en moet dringend geld in die hande kry om te keer dat haar dierereddingsorganisasie ondergaan. Sy kan natuurlik haar grond verkoop aan die skatryk sakevennote wat 'n gebou langsaan oprig en só genoeg geld in die hande kry. Die argitek hou trouens by haar aan om te verkoop. Maar dis haar erfgrond; sy verkoop g'n.
Buitendien is die argitek te selfversekerd en bots hulle elke keer as hy sy voete by haar sit. En hy is te aantreklik. Miekie vertrou nie eens haarself wanneer hy in die omtrek is nie. Adam dink verniet sy sagmaaktegniek gaan werk. Miekie weet dis die grond wat hy wil hê, nie vir haar nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.