Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vreemde boek met resepte en tekeninge van Boesmans (?) - nogal skaars - boek en omslag in baie goeie toestand - boodskap aan 'n Antoinette binne deur Jacqui Adams onderteken.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.