Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Adrenalien
Sub Title:
Author: Leon Van Nierop
Publisher: Perskor
Year: 1995
ISBN: 9780628035608
Summary: Leon van Nierop kom hier met 'n fassinerende verhaal vorendag. Gustaf Prinsloo het 'n treffer-riller geskryf en dring daarop aan om self die draaiboek te skryf vir die film wat daarvan gemaak gaan word. Hy het egter 'n probleem: sy muse werk slegs as sy adrenalienvlakke hemelhoog is. Sy vrou, Elisma, het in daardie behoefte voorsien, maar nou het sy hom gelos. Dit pas hom dus hom goed as die filmvervaardiger hom na 'n afgelee Bosveldoord stuur om sy draaiboek te gaan skryf. In die vervalle geboue hou oorgenoeg spoke om sy adrenalien te laat vloei. Dan kry hy ook lukrake besoeke van die sexy Astrid, wat 'n onwelkome oog oor sy draaiboek hou. Gustav kan moeilik onderskei tussen die spoke wat hom treiter en die realiteit, maar hier is genoeg adrenalien om sy draaiboek te laat vorder. Daar wag egter 'n verrassing of twee in die ontknoping van die storie
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.