This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20116
Leading
wlbuys63 1 × R180.00
20 Aug 13:52

Similar products

Wees oorgehaal vir die lewe - Joyce Meyer
Secondhand
R85.00
Skryf Afrikaans Van A Tot Z - Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers
Secondhand
R100.00
Ridder van die Wapad
Secondhand
R30.00
Wiskunde-Onderrig in die Grondslagfase: n Gids vir Suid-Afrikaanse S - Mariana Naude
New
R645.00
Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer  Ridders van die Grondpad  Gids vir Avontuur-motorfietse Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer  Ridders van die Grondpad  Gids vir Avontuur-motorfietse Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer  Ridders van die Grondpad  Gids vir Avontuur-motorfietse
Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer  Ridders van die Grondpad  Gids vir Avontuur-motorfietse Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer  Ridders van die Grondpad  Gids vir Avontuur-motorfietse Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer  Ridders van die Grondpad  Gids vir Avontuur-motorfietse
Sold

Adriaan Oosthuizen Deon Meyer Ridders van die Grondpad Gids vir Avontuur-motorfietse

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652194745

2013. Sagteband, 259 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele.

Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of n afgeleë stuk Karoo-pad.

Die boek bevat ook n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy.

Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer

  • Aangrypende landskapsfotografie
  • Kleurvolle kaarte illustreer elke roete
  • Gids met praktiese wenke vir grondpadry

 

Recently viewed

See more
Gelykenisse en Ander Verse (Signed) | I. L. de Villiers
Secondhand
R150.00
Motorcycle Waistcoat Patch - 100% Biker
New
R107.00
PRO-TECH- SAW BLADE TCT 210X2.4X30X36T WOOD PROF. PRO-TECH FES. TS75 PT21036-30
New
R769.62
Asparagus Seeds Argenteuil - 10 Heirloom Asparagus Seeds
New
R12.50