Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | 'n Koper muurbehangsel van Adv Hans Strijdom (SA Eerste Minister 1954 - 1958). Gegiet uit spelter en koper bedek. Die relief is gemonteer op 'n agtergrond van 'n geelkleurige hout en die hele muurbehangsel se afmetings is 30 x 22 cm. Die skrif onder die Eerste Minister se afbeelding gee die tydperk waartydens hy Eerste Minister was (1954 - 1958) en die bewoording lees 'Die Stryd Duur Voort.' U kan die item wat hier opgeveil word op die afbeelding bo sien. Nog 'n paar afbeeldings, om die item nader te beskryf, verskyn onder. As u onseker is oor enigiets vra asb 'n vraag, |
TOESTAND | Die muurbehangsel is in baie goeie toestand. |
Hierdie muurbehangsel maak deel uit van 'n stel muurbehangsels van Suid - Afrikaanse Eerste Ministers en Presidente wat kort na die dood van Dr Hendrik Verwoerd in 1966 verskyn het. Ek het ook die van Dr Verwoerd, D F Malan en Paul Kruger te koop op hierdie veiling. Kyk asb ook na hulle. |
Die Agterkant
R55 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE ITEM KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM. |
|