Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afdraand van die Pad is Kil deur Alba Bouwer Roman oor oudword EERSTE UITGAWE
Twee susters bevind hulle in die krimpende wêreld van ‘n ouetehuis en beleef die afrdraande pad van oudword. Boeiende, menslike ervarings.
Tafelberg-Uitgewers, 1002, 181p. EERSTE UITGAWE.
Toestand: hardeband stofomslag, geringe, ouderdomsvergeling, goeie toestand. Naam van vorige eienaar kop skutblad.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
Ek kan ook u boeke teen R99 (onder 5 kg) by POSTNET pos, dan kry u dit binne vier dae by u naaste POSTNET kantoor in ‘n stad of groot dorp of deur u naaste PEP stores Paxi-posdiens ten dieselfde prys as die poskantoor, net vinniger.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!