Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afdruk van Mona Lisa gedruk ongeveer 1980. Nooit geraam of gebruik nie. Toestand soos nuut.
Afmetings: 45,5 X 30,5 cm (Net die prent sonder wit rand.)
Versending R60 met poskantoor, versekering ekstra. Ek pak baie deeglik maar kan nie verantwoordelikheid neem vir transito skade of verlies nie.