Afikanerbakens
Author: Various
Publisher: Federasie van Afrikaanse Kulkturvereniginge, Johannesburg, South Africa
Edition: First 1989
ISBN: 0 620 12979 4
Language: Afrikaans
Condition: Good. Clean copy with tight binding
Binding: Hardcover with dustjacket
Pages: 294. Print with images
Additional Information
n Volk se geskiedenis word sigbaar deur bakens langs sy ontwikkelingspad uitgebeeld. Dié bakens, wat n volk aan sy verlede herinner en vir die toekoms inspireer, is soms groot en indrukwekkend, maar dit kan ook klein en minder sigbaar wees. Tog vertel elkeen n gedeelte van die verhaal van die Afrikanervolk sedert volksplanting.
Jare gelede het die Redaksie van Handhaaf n behoefte aangevoel om van die bakens op die Afrikaner se geskiedenispad aan sy lesers bekend te stel. Met die ywerige medewerking van dr. J. J. van Tonder het daar maandeliks n volkleurfoto van n monument, standbeeld ofhistoriese gebou verskyn. Lesers het die gebruik aangeprys en trouens versoek dat die Hoof-bestuur van die FAK dit moet oorweeg om n boek te publiseer waarin dié fotos opgeneem word, en met hierdie publikasie word daar aan die versoek gestalte gegee.
Please note that we reserve the right to close our auctions at any time.
Please refer to all images for condition, as this forms an integral part of the description.
Payment to be processed within 2 days of auction closing
We are not responsible for damages to, or loss of items once shipped
The item is second hand and sold as such with no warranty or guarantee implied, expressed or given.
Van Riebeek | Boer War | Kruger | | Slagters Nek| Smuts | Botha | Kitchener | Majuba | Spion Kop | Ladysmith | Mafeking | Hertzog | Voortrekker | Afrikaner | Commando | Trekking On | No Outspan | Deneys | Reitz | Mzilikazi |Transorangia | Maritz | Retief | Tregardt | Potgieter | Voortrekker | Blood River | Great Trek | Rhodes | Barnato | Kimberly | Rhodes | Rhodesia | Lobengula | Mzilikazi | Shaka | Tshaka | Natal | Churchill