Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alles gaan oukei wees, het Decker gesê. Hy was verkeerd. 'n Wilde partytjie.'n Gesteelde kar.'n Jaagtog wat in chaos eindig.'n Sak vol geld.Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Ná 'n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met 'n wilde jaagtog en 'n motorongeluk eindig, word Trent met 'n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het?En kan hy regtig sy vriende vertrou?'n Doller-as-kop-af spanningsverhaal waarin dinge in regte Tarantino-styl skeefloop en die leser behoorlik aan sy sitplek moet vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie.