Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Africana - Die Pad van Suid-Afrika.
Gedenkkaart (1938) wat die ATKV Voortrekker-Eeufees roete aandui.
Die kaart is nog in 'n baie goeie toestand - ligte skeurtjie links bo en in die boonste gedeelte.
Die kaart is tans in Kaapstad en alle koerier en hanteringskostes is vir die koper se rekening.
Kaart is opvoubaar vir maklike vervoer.