Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die toneel is Glasgow, en die verhaal speel af onder mense wat vreemdelinge is in die stad, elk oorheers deur herinnerings aan die verlede en elk besig om op sy eie manier n vergelyk daarmee te probeer tref. Temas wat Karel Schoeman reeds in ander boeke aangeroer het, word hier met groter skerpheid en deurdringendheid ondersoek, en die gevolg is n aangrypende nuwe roman.
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.