Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
295 bladsye
Gedruk: 8ste druk 1936
Genre: Afrikaans
'n Geromantiseerde weergawe van die lewe in 'n klein gemeenskap van vissermanne in 'n kusdorpie in die Wes Kaap. Die boek vertel van konflik tussen 'n visserman pa, Hans, en sy rebelse seun.
Boek kondisie: Baie Goed vir sy ouderdom - tekens van rak skade en stampe op die hoeke. Bladsye mag vark ore he, geen stof baadjie. Hardeband is bietjie geskeer op die rugkant. Geen verlore blaaie, stempel op die eerste en laaste bladsy van die boek. Potlood geskrewe in die boek. Binne blaaie is nog in 'n baie goeie toestand. Die is die egte fotos van die item te koop.
Please note:
I have 1000's of books available.
If you are looking for something specific, please feel free to ask and I will let you know if I have it.
I WILL COMBINE ORDERS FOR POSTAGE/COURIER.