This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Human01668

Similar products

Die Prosa Van Die Twede Afrikaanse Beweging
R60
Duine Stories - Pienkes du Plessis
R99
En nou, Afrikaans? - Hans Du Plessis
R65
62% OFF
Pronkvere - Morne Du Plessis
R50 R130

Afrikaans in Beweging - LT du Plessis (1986)

0 was available / secondhand
R100.00 auction closed
Closed 8 Jun 24 17:46
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615745360

LT du Plessis se Afrikaans in Beweging (1986) bied 'n nuwe en tegelyk kontroversiële perspektief op die geskiedenis van Afrikaans. Dié boek se verskyning het daarom sterk reaksie uitgelok van taalkundiges sowel as die breë publiek. Daar was 'n merkwaardige oplewing van belangstelling in 'n vir baie mense "saaie" vakgebied. Oor die radio en die televisie en in die pers is teenstellende menings oor die boek geuiter.


Die Bestuur van die Linguiste-vereniging van Suider- Afrika (LVSA) het gevoel dat die Vereniging se 23ste jaarlikse kongres in 1987 die ideale geleentheid sou wees vir 'n indringende bespreking van die uiteenlopende standpunte rondom die boek. Dié kongres is van 1 - 3 Julie op die kampus van die Universiteit van Kaapstad gehou, en op die oggend van 1 Julie is 'n spesiale informele sessie aan Afrikaans in Beweging gewy. Die verrigtinge is in hul geheel op band opgeneem, met die doel dit later in getranskribeerde geredigeerde vorm aan te bied. en ietwat om

Die informele sessie is gehou onder voorsitterskap van prof. F A Ponelis (Universiteit van Stellenbosch). Daar was vier inleiers tot die gesprek: Mnr LT du Plessis (Universiteit van Natal, Durban) het sy vertrekpunte by en motivering vir die skryf van die boek verduidelik; prof. J C Steyn (Universiteit van die Oranje-Vrystaat) het gepraat oor problematiese aspekte van die definisie van 'n taalbeweging. Proff. R H Pheiffer (Universiteit van Kaapstad) en E H Raidt (Universiteit van die Witwatersrand) het elk 'n kritiese beoordeling van Afrikaans in Beweging gelewer.

Please check my other listings as I gladly combine items:
https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01

More from this seller

View all
R30 shipping
A pair of similar pretty vintage doilies - 40cms across
R120 No bids
R30 shipping
Die man van Ciréne - FA Venter (1958)
R100 No bids
R30 shipping
Eight Alfred Meakin `Avalon` Large soup plates
R380 No bids
R30 shipping
Vintage decorative Morpho Butterfly wing metal plate
R280 No bids