Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dis weer tyd vir die grootste Afrikaanse kompilasie album van die jaar! Met die sukses van sy voorgangers is Afrikaans is Groot terug met volume 6! En daar is meer verrassings as ooit tevore!
Die dubbel album bevat al jou gunsteling kunstenaars met hulle gewildste radiotreffers van 2013! Karlien van Jaarsveld gaan jou betower met Hande, Jay laat die dansvloere kook met Dis hoe ons rol en Bobby van Jaarsveld en Riana Nel span saam vir die hartroerende duet Eens in n leeftyd.
Die Afrikaans is Groot reeks is bekend vir die ekslusiwiteit van splinternuwe treffers, en hierdie jaar is geen uitsondering! Kyk uit vir n nuwe duet van Juanita du Plessis en Theuns Jordaan (Ek sal), die pragstem van Corlea Botha (Swart koffie) en selfs Eden bring vir jou n op-en-wakker, saamsing somer treffer (Somer van ons lewe).
Met vele meer van die grootste liedjies van 2013 insluitende Eendag as ons groot is (Dewald Wasserfall), Tyd om te lewe (Riana Nel), Beloofde land (Die Heuwels Fantasties) en ander gunstelinge insluitende Kwart oor 5(Eden), Macarena Mumbo (Robbie Wessels) en Bel bel bel(Lianie May) sal Afrikaans is Groot Volume 6 beslis n topverkoper wees!
SKYF 1
1. Theuns Jordaan & Juanita du Plessis Ek sal (Nuut & Eksklusief)
2. Eden - Somer van ons lewe (Nuut & Eksklusief)
3. Karlien van Jaarsveld- Hande
4. Corlea Botha Swart koffie (Nuut & Eksklusief)
5. Jay - Dis hoe ons rol
6. Bobby van Jaarsveld Wat geld nie kan koop nie
7. Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is
8. Bok van Blerk Van Hings
9. Juanita du Plessis Jy voltooi my
10. Die Heuwels Fantasties - Beloofde land
11. Bobby van Jaarsveld & Riana Nel - Eens in n leeftyd
12. Ampie - Niks en Niemand
13. Jay & Lianie May - Rug teen die muur
14. Riana Nel Tyd om te lewe
15. Jak de Priester - Fyn Lyn
16. Elvis Blue Rede om te glo
17. Steve Hofmeyr & Jay Sal ons ooit weer kan slaap
18. Steve Hofmeyr Blou ballon
19. Pieter Koen Man van staal
20. Theuns Jordaan Deur die Winters
SKYF 2
1. Theuns Jordaan By jou
2. Afrikanerhart Bok van Blerk
3. Theuns Jordaan & Juanita du Plessis - Hart vol drome
4. Klein Karoo - Tim Theron
5. Jannie Moolman Volg net jou hart
6. Riana Nel Dans
7. Bobby van Jaarsveld n Vrou wil dit hoor
1. Karlien van Jaarsveld Maybe baby
2. Eden Kwart oor 5
3. Robbie Wessels Macarena mambo
4. Lianie May Bel bel bel
5. Koos van der Merwe Dans my?
6. Mathys Roets In my lewe
7. Campbells Trou met my
8. Vaughan Gardiner Hoe wys n man sy hart
9. Arno Jordaan In die donker
10. ADAM Gebore om jou lief te he
11. Johan C Venter Oé soos pêrels
12. Joe Niemand Genoeg is genoeg
13. Die Heuwels Fantasties Klein Tambotie Boom
Artists: | Various |
Released: | 2013 |
Studio: | Coleske |
Album Type: | Studio |
Tracks: | SKYF 1 1. Theuns Jordaan & Juanita du Plessis Ek sal (Nuut & Eksklusief) 2. Eden - Somer van ons lewe (Nuut & Eksklusief) 3. Karlien van Jaarsveld- Hande 4. Corlea Botha Swart koffie (Nuut & Eksklusief) 5. Jay - Dis hoe ons rol 6. Bobby van Jaarsveld Wat geld nie kan koop nie 7. Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is 8. Bok van Blerk Van Hings 9. Juanita du Plessis Jy voltooi my 10. Die Heuwels Fantasties - Beloofde land 11. Bobby van Jaarsveld & Riana Nel - Eens in n leeftyd 12. Ampie - Niks en Niemand 13. Jay & Lianie May - Rug teen die muur 14. Riana Nel Tyd om te lewe 15. Jak de Priester - Fyn Lyn 16. Elvis Blue Rede om te glo 17. Steve Hofmeyr & Jay Sal ons ooit weer kan slaap 18. Steve Hofmeyr Blou ballon 19. Pieter Koen Man van staal 20. Theuns Jordaan Deur die Winters SKYF 2 1. Theuns Jordaan By jou 2. Afrikanerhart Bok van Blerk 3. Theuns Jordaan & Juanita du Plessis - Hart vol drome 4. Klein Karoo - Tim Theron 5. Jannie Moolman Volg net jou hart 6. Riana Nel Dans 7. Bobby van Jaarsveld n Vrou wil dit hoor 1. Karlien van Jaarsveld Maybe baby 2. Eden Kwart oor 5 3. Robbie Wessels Macarena mambo 4. Lianie May Bel bel bel 5. Koos van der Merwe Dans my? 6. Mathys Roets In my lewe 7. Campbells Trou met my 8. Vaughan Gardiner Hoe wys n man sy hart 9. Arno Jordaan In die donker 10. ADAM Gebore om jou lief te he 11. Johan C Venter Oé soos pêrels 12. Joe Niemand Genoeg is genoeg 13. Die Heuwels Fantasties Klein Tambotie Boom |
Product Code: | 30038086 |