This auction has been won.
View other items offered by Bob Shop3800
Leading
carldeklerk42735 1 × R340.00
13 Jun 12:03
Runners-up
jasperc29 1 × R340.00
13 Jun 12:05
lenidroux12 1 × R200.00
13 Jun 11:53
nikistrydom2814 1 × R100.00
13 Jun 11:20
pepperpip21 1 × R90.00
13 Jun 11:20
marievr8(no ratings) 1 × R60.00
13 Jun 11:16
barbra fick10 1 × R50.00
13 Jun 11:07
nabeela7866930 1 × R40.00
13 Jun 11:05
jakkeyter89 1 × R21.00
13 Jun 11:06

Similar products

Friends - Season 10 : Episodes 9-12 (DVD)
R29
31% OFF
Mr Bean The Animated Series - Number 6
R55 R80
Cult Film: Domino DVD Mickey Rourke [BBOX 14]
R29
R30 shipping
24 The Complete Series Seasons 1-8 + Redemption 55 DVDs Boxset
R800

Afrikaans Kinder Boks Stel

1 was available / new
Indicative market price: R599
R340.00 auction closed
Closed 13 Jun 16 12:16
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Bryanston, Johannesburg
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 24 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Rating
A - All Ages
Region Code
Region 1
Format
DVD
Genre
Children & Family
Customer ratings:
Product code
6006348046667
Bob Shop ID
233357106

Bid from R1

Afrikaans Kinder Boks Stel

 

Dawie Die Kabouter:
Dawie, sy vroutjie Lisa, hul kleindogter Susan,Oom Carlo en Tommie is houtkabouters. Blits is Dawie se haastige ryding. Dawie besit ‘n wye mediese kennis wat hy opgedoen het deur navorsing te doen in die Geheime Boek van Kabouters. Dawie het ook ’n lang rits voorouers wat medisyne bestudeer het.

 

Met al sy kennis en ook towerkrag maak Dawie baie Kabouters en ander lewende wesens gesond. Hy en sy vriende word van oral gevra om te help en dis tydens hierdie reise dat hulle allerande avonture beleef.Die trolle is Dawie-hulle se grootste vyande. In hierdie storie steel die trolle die koning se goud en Dawie word gevra om te help.

Haas Das Se Nuuskas
Haas Das en sy assistent Piet Muis bied Diereland se nuus aan en die hoofberigte is die volgende:

Koning Leeu kondig aan dat daar voortaan advertensies op TV gaan wees. Oom Olifant en Bella Bokooi is opgewonde maar Moeder Raaf is diep bekommerd hieroor. Na Oupa Dassie die Bobbejaantjies laat rook en Oom Olifant hulle natspuit, is Moeder Raaf erg ontsteld terwyl mevrou Bettina Bobbejaan haar spruite verdedig. Moeder Raaf bekommer haar oor die opvoeding wat die kleintjies by Oom Olifant se crèche ontvang. Oom Olifant, Oupa Dassie en Barend Wildebees staan aan die stuur van sake by die crèche. ‘n Veldbrand veroorsaak groot konsternasie in Diereland maar die kleintjies by die crèche word gered.
Haas Das is laat en Piet Muis begin die nuus lees. Oupa Dassie se pyp is weg en Tienie Ratel ondersoek die saak. Martin en Meisie Miskruier kla dat die diere hulle nie waardeer nie. Martin wil Moeder Raaf se rolbalklub nader vir hulp met al sy werk. Mevrou Flossie Mossie se deurmekaar nes asook Jan en Jantjie Frederik se broeiery haal saam met Koning Leeu se moeilikheid die nuus. Koning Leeu sê die diere kla te veel. Droster Renoster en die Gemaskerde Wonder gaan oor twee weke stoei.Die diere se klagtes gee Koning Leeu hoofpyn en Dr Kerneels Krap probeer help. Mev Vink stel ‘n diereraat voor terwyl Bella Bokooi sterk voel oor die voordele van moedersmelk, groente en oefening. Die geveg tussen Droster Renoster en die Gemaskerde Wonder is hoofnuus.Koning Leeu is bekommerd oor ‘n griepepidemie en Oupa Dassie raak weg. Mevrou Vink kom tot die redding. Die Gemaskerde Wonder wen die wêreldtitel teen Kongo Kangaroe en sy stertgreep maak opslae. Koning Leeu is baie tevrede met die goeie afloop van die skounes kompetisie en die gesondheidsweek. Selfs Moeder Raaf is tevrede. Net Flossie Mossie is ontevrede oor Sekretarisvoël se kritiek oor haar nes.

Oscar met Knersus:
Oscar is ‘n haas en sy groot maat is Wonderwoef die hond. Hulle bly in Asblikfontein saam met Knersus.
Knersus is ‘n Pterodaktiel wat hasies jag maar wat eintlik nog nooit ‘n haas gevanghet nie. Knersus het ‘n hele paar stelle tande wat aan ‘n lyn by sy blyplek hang.

Episodes op die DVD is:
1. Knersus Tree Af.
2. Die Straalaangedrewe Pterodaktiel.
3. Knersus Is Verlief.
4. Tandpyn.
5. Die Slimste Planne.
6. Die Bedagsame Oscar.
7. Knersus Die Musketier.

Trompie Die Fliek:

Gebaseer op die verhale deur Topsy Smith wat uiteindelik gelei het na die geliefkoosde en beroemde televisie reeks met dieselfde naam.

Die vollengte film stel ons voor aan die elfjarige sproetgesigie Trompie, die kleurvolle leier van die Boksombende. Saam met sy pelle Rooies, Blikkies en klein Dawie pak hulle 'n reeks avonture aan wat hulle gereeld kniediep in die sop laat beland met die inwoners van hulle klein dorpie.
Die steel van die dominee se bobbejaan, onderonsies met sy suster se kerel, asook wanneer hulle amper die skool se operette ruineer nadat Trompie een van sy vriende gewet het dat thy tydens 'n vertoning op die verhoog kan verskyn – Dis maar n titseljie van al die amok en kettekwaad wat hulle aanvang.

Tussenduer all hulle mannewales; bevriend Trompie n brak wat behoort aan ‘n ou man wat oppad is om uit die dorp te verhuis. Soos die storie na ‘n einde kom, sal Trompie moet aanskou of die brak gaan kies om by Trompie te bly, of om die dorp te verlaat met sy oubaas.

Trompie Die Reeks:

Episodes:
Bobbejaanstreke
Drie Plus Een
Boesman
Lympi se Sirkus
Die Tier
Goeie Dade.

 

 

 I am a verified seller on bidorbuy.co.za    Bid from R1

Customer ratings: 1 ratings

Good product, fast delivery
08 Aug 2016