Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaans my Darling deur Koos Kombuis
Opvolgbundel rubrieke wat sedert 2001 in tydskrifte, koerante en die Internet gepubliseer is.
Die stukke wissel vanaf erns tot satire en humor en geen onderwerp – van Afrikaans wees, politiek en korrupsie tot geveinste mense word ongeroer gelaat.
Human en Rousseau, Tweede druk, 2003, 193p.
Verpakking en Posgeld R38 (in S.A.) (As gevolg van die verhoging in posgeld sedert 2 April 2015).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.