Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die doel van hierdie boek is om u trots te maak op u taal, om u te laat besef dat hierdie perel van groot waarde aan u gegee is as instrument om in alle omstandighede te gebruik. |
Jaar | 1975 (Tweede Druk) |
Uitgewer | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge |
Bladsye | 325 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, in plastiek toegedraai, rakslytasie, merke, ex-libris stempels, baie goeie toestand. *Groot grootte boek
|
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.