Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1975 FAK Eks ou skaars biblioteek geillus groot hardeband met stofomslag in beskermer, interessante geskiedenis, goed gebind, skoon wit teks bladsye. Agterblyfsels van kaarte en knipsel uit eerste stel gekleurde endbladsye, 305 bladsye (sien fotos). Daar is ook 'n toe geknipte skeur op die eerste bladsy van die dubbel titel geel blad. (sien ook die geel boekie - 36 stories van die fakkels deur H. van Waveren op my lyste.