Afrikaans Softcover Book Japtrap Braai deur Hilary Biller
Secondhand
1 was available
Indicative market price:
R150.00
R95.00
37% off
Shipping
Free shipping is available from Retro Junkie for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from Retro Junkie View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid Afrikaners. Enige geleentheid - van geesbou tot 'n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryd, tot verjaardae en langnaweke, of net 'n blaaskans ná 'n uitputtende week - het nie 'n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir 'n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek.
Hilary Biller maak die voorbereiding van kos tydens 'n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie - die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester.
Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee